Twee sterftes, 27 nuwe gevalle
Twee sterftes, 27 nuwe gevalle

Twee sterftes, 27 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Die Covid-19-sterftes styg met nog twee tot 3 995. Gister is 27 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiwiteitskoers van 2,7%. Die nuwe gevalle sluit sewe leerlinge en twee studente in. Die aktiewe gevalle staan tans op 2 815 waarvan 63 in die hospitaal en vier in die ICU is. Tot op hede het 432 784 mense 'n eerste dosis entstof ontvang, terwyl 367 272 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 97%.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!