Twee sterftes, 40 nuwe gevalle
Twee sterftes, 40 nuwe gevalle

Twee sterftes, 40 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Die totale getal Covid-sterftes styg met twee tot 3 982. Gister is 40 nuwe gevalle aangeteken, 'n positiwiteitskoers van 3,1%. Die nuwe gevalle sluit 11 leerlinge, twee onderwysers en een student in. Die aktiewe gevalle staan tans op 4 872 waarvan 63 in die hospitaal en drie in die ICU is. Tot op hede het 426 881 mense een dosis entstof ontvang,t erwyl 363 244 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 96%.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!