Twee wenners vir Maru00e9
Twee wenners vir Maru00e9

Twee wenners vir Maré

Resiesduiwe
Andrew Poolman
Die Windhoek Resiesduifklub het laas naweek 'n wedvlug oor 504 kilometer vanaf Narubis gehou.

Hennie Maré se wenduif in die derby-afdeling het 'n gemiddelde spoed van 1000 meter per minuut gehandhaaf.

In die ope afdeling het Hennie Maré weereens die wenduif opgelewer, met 'n gemiddelde snelheid van 1007 m/minuut.

Die plekke vanaf Narubis is soos volg behaal:



DERBY

1 Hennie Maré I

2 M & B Van Zyl I

3 M & B Van Zyl I

4 Nollie de Villiers II

5 Kok Lofts

6 DJ Loft I

7 Kok Lofts

8 Hennie Maré II

9 PW Riverfoods II

10 PW Riverfoods II



OPE

1 Hennie Maré I

2 Hennie Maré II

3 JAMADI Loft

4 Jan Balt II

5 Dieter Lucks

6 Leon Hokke I

7 Steve Basson

8 M & B Van Zyl I

9 Jamadi Loft

10 Jan Balt II



Die klub se volgende wedvlug is komende Saterdag vanaf Tses (379 km). Belangstellendes is welkom om op die webblad www.wrdknam.com op die hoogte van die klub se bedrywighede te bly.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!