Tyd om te stem
Tyd om te stem

Tyd om te stem

Tanja Bause
Saterdag is die drie finaliste in die Shoprite/Checkers Champion-boereworskompetisie aangewys.

In die volgende drie weke sal die worse as wors A, B en C landswyd in alle ­Shoprite/Checkers-winkels te koop aangebied word.

Lede van die gemeenskap kan per SMS vir hul gunstelingwors stem.

Die wenner sal dan aangekondig word en 'n splinternuwe bakkie wen.

“Mense moet vir hul gunstelingwors stem sodat die kampioenwors régtig die kampioen is. Almal wat aan die SMS-kompetisie deelneem, kan ook groot pryse wen,” het me. Sanet Prinsloo van die Namibiese Sjefsvereniging gesê.

Die kompetisie se medeborge is Auas Motors, met daai Isuzu 4x4, Coke, Castle Light en Wellington-souse.

Die kompetisie is moontlik gemaak deur NamChefs en is ook deur hulle ­geakkrediteer.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!