Tyd vir kringetjie maak ...
Tyd vir kringetjie maak ...

Tyd vir kringetjie maak ...

Jo-Mare Duddy Booysen
Namibiërs sal hulle hierdie naweek wêreldwyd rondom die nasionale span skaar waar die Welwitschias Sondag in die Kamaisji-gedenkstadion in Japan alles gaan gee om die land se eerste oorwinning tydens ’n Wereldbeker-rugbywedstryd te behaal. Lees meer op bl. 16, 18 en 19. Foto Nampa/AFP

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer