Tydrenne sorg vir opwinding

Keetmanshoop se Off Road Rally-klub het in Mei sy negende, jaarlikse tydren gehou.
Die klub is 23 jaar gelede deur Koos Retief, Marica Retief, Danie Karsten, Susara Karsten, Wimpie Becker, Rocco Strydom, Jabus du Toit en Riaan Steenkamp gestig. Tot 2000 het hulle elke jaar 'n tydren gehou.
Ná Koos Retief se dood in 2001 was die klub tot in 2009 dormant, waarna Danie Retief, Buks Blaauw en Delano Nel dit weer op die been gebring het. Voeg die hande van die stigterslede Danie Karsten, Wimpie Becker en Rocco Strydom by en die eerste tydren wat hulle gehou het, was 'n reusesukses.
Dit is steeds een van die hoogtepun?te op die Off Road-kampioen­skapkalender. Die klub bedank al sy borge asook al die deelnemers en ondersteuners wat by waterpunte diens gedoen het.
Die uitslae is soos volg:
Vierwielmotorfietse
250 cc en kleiner
1ste Gert Luus
2de Christiaan de Wet
250 cc en groter
1ste Shannon Rowland
Algehele wenners
1ste Gert Luus
2de Shannon Rowland
3de Christiaan de Wet
Tweewielmotorfietse
250 cc en kleiner
1ste Corne Visser
2de RJ Visser
3de Nickel Visser
250 cc en groter
1ste Eugene Koen
2de Ruan De Lange
3de Dean Jones
Algehele wenners
1ste Corne Visser
2de RJ Visser
3de Eugene Koen
Motors
Algehele wenners
1ste Danie Retief
2de Martinus Cloete
3de Jaap Koortzen

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!