'Uitgehonger en aangerand'
Die Namibiese polisie ontken 'n Suid-Afrikaanse ma se skokbewerings oor die omstandighede waarin haar seun aangehou word.
Catherine Sasman - Die Namibiese polisie ontken dat verhoorafwagtende gevangenes in aanhoudingselle by die Windhoekse polisiekantoor aangerand en uitgehonger word. 'n Bekommerde ma
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie