Uitslae van AS-vlak Woensdag vrygestel

Henriette Lamprecht
Die uitslae van die Namibië Senior Sekondêre Sertifikaat Gevorderde Vlak (AS) word Woensdag 2 Februarie amptelik vrygestel. Volgens die ministerie van onderwys, kuns en kultuur is die vroeër as beplande vrystelling van die uitslae om Namibiese kandidate die geleentheid te bied om hul uitslagadvies aan instellings van hoër onderrig voor te lê.
Die uitslae sal beskikbaar wees op die webtuiste van die ministerie - www.moe.gov.na, in die gedrukte media sowel as per sms. Vir laasgenoemde kan 'n kandidaat sy volle nommer aan 99099 of 55755 stuur. Die uitslae sal ook by streekskantore beskikbaar wees.

Kommentaar

Republikein 2024-11-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 32° Rundu: 19° | 36° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 23° | 36° Tsumeb: 22° | 34° Otjiwarongo: 21° | 33° Omaruru: 20° | 35° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 14° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 23° | 34° Mariental: 20° | 36° Keetmanshoop: 13° | 32° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 23° Ariamsvlei: 14° | 32° Oranjemund: 14° | 20° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 18° | 28° Mbabane: 18° | 35° Maseru: 16° | 30° Antananarivo: 17° | 28° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 22° | 38° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 19° Durban: 21° | 27° Johannesburg: 19° | 32° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 19° | 32° Harare: 19° | 30° #REF! #REF!