Uitspraak in kinderverkragtersaak uitgestel
Die koshuisopsigter wat daarvan beskuldig word dat hy verskeie seuns wat in die koshuis op Otjiwarongo gewoon het, verkrag het, sou vandag (Woensdag) in die hoërhof in Windhoek hoor of hy skuldig of onskuldig bevind word.
Regter Alfred Siboleka het die uitspraak in mnr. Mervin Nguyapeua se saak na 3 November uitgestel omdat hy nog nie gereed is om dit te lewer nie.
Regter Alfred Siboleka het die uitspraak in mnr. Mervin Nguyapeua se saak na 3 November uitgestel omdat hy nog nie gereed is om dit te lewer nie.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie