Uitvoerende direkteurs geskuif
Uitvoerende direkteurs geskuif

Uitvoerende direkteurs geskuif

Denver Kisting


Die eerste minister, me. Saara Kuugongelwa-Amadhila, het vanmiddag aangekondig ’n aantal uitvoerende direkteurs word geskuif, terwyl ’n aantal nuwes aangestel word.

Mnr. Hannu Shipena, tans die uitvoerende direkteur van die Teenkorrupsiekommissie (ACC), word oorgeplaas na die Nasionale Raad van Hoër Onderwys (NCHE).

Me. Annelly Haiphene, die huidige uitvoerende direkteur van die Nasionale Beplanningskommissie (NPC), word na die ministerie van visserye en mariene hulpbronne geskuif.

Die huidige uitvoerende direkteur van werke en vervoer, me. Wilhencia Uiras, skuif na die NPC.

Dr. Moses Maurihungirire skuif van visserye en mariene hulpbronne na die kantoor van die eerste minister.

Die huidige adjunk- uitvoerende direkteur van landbou, water en grondhervorming, me. Esther Kaapanda, word werke en vervoer se uitvoerende direkteur, terwyl mnr. Tylvas Shilongo, wat tans by die Namibië Sentrale Intelligensiediens (NCIS) werk, as die ACC se uitvoerende direkteur aangestel word.

Dié aanstellings word 1 Augustus van krag.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!