Vakansietyd se Covid-reëls lyk so
Die Covid-19-regulasies word om middernag Woensdag (15 Desember) as volg aangepas:
1.Nie meer as 200 mense mag saamtrekke bywoon nie.
2.Die aandklokreël word nie heringestel nie.
3.Regulasies betreffende alkohol bly onveranderd.
4.Kontaksport mag plaas, maar nie deur meer as 200 toeskouers bygewoon word nie.
5.Regulasies betreffende openbare vervoer bly onveranderd. Een miljoen maskers gaan aan die openbare vervoersektor uitgedeel word.
6.Covid- en ander begrafnisse mag nie deur meer as 200 mense bygewoon word nie.
7.PCR-toetse mag nie ouer as 72 uur wees wanneer mense die land binnekom nie.
8.Ewekansige (“random” op Engels) PCR-toetse sal gedoen word op mense wat die land van elders af binnekom. Van die toetse sal aan genomiese volgordebepaling onderwerp word.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie