Vakbond vra presient om myn te red
Vakbond vra presient om myn te red

Vakbond vra presient om myn te red

Augetto Graig
Die waarnemende president van die mynwerkersvakbond (MUN), mnr. Allen Kalumbu en die Skoprion-myn se takvoorsitter, mnr. Petersen Kaminda, het ‘n beroep op president Hage Geingob gedoen om die myn te bewaar.
Volgens hulle sloer die ministerie van myne en energie met die aansoek deur Skorpion en Rosh Pinah vir ‘n gesamentlike onderneming om die myn te red. Volgens die vakbond moet die mynkommissaris die aansoek wat reeds in Maart ingedien is, spoedig goedkeur. Sou dit nie gebeur nie, kan afleggings teen September verwag word.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!