Van aspersies tot ‘n Eva-begrafisondernemer: Lees môre se invoegsel oor die Tuindorp
Môre se Republikein spog met ‘n invoegsel oor Okahandja! Van die lekkerleesstories daarin is aspersies wat op die Tuindorp gekweek word, ‘n vroulike begrafnisondernemer, die eerste private hospitaal op die dorp, asook ‘n ouma wat daagliks sorg dat ‘n informele nedersetting vars brood het.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie