Van kleins af leer korrel hulle fyn
Van kleins af leer korrel hulle fyn

Van kleins af leer korrel hulle fyn

Boogskiet
Andrew Poolman
''n Koue oggend het 118 jong boogskutters laas Saterdag begroet op die Walvisbaai Privaat Hoërskool se rugbyveld vir die NASP (Nasionale Program vir Boogskiet in Skole) se eerste kompetisie wat vanjaar by die kus gehou is.

In lieflike sonskynweer het elke boogskutter ''n Bullseye rondte en ''n 2D rondte geskiet. Elke boogskutter het ''n pragtige sakkie met allerhande klein lekkernye gekry om hulle energie vir die span-uitdunne ná middagete te gee.

Die kuswind het sy reputasie gestand gedoen en het die skietery bietjie meer uitdagend gemaak toe dit eers begin waai het.

Die prysuitdeling het gevolg en boogskutters uit die kompeterende skole is beloon vir hul harde werk oor die afgelope paar maande.

Die organiseerders bedank graag die borge vir hul ondersteuning om ''n dag soos dié so ''n sukses te maak. Dank word ook uitgespreek teenoor die ouers en instrukteurs vir die ondersteuning van die leerlinge en die verandering van hul lewens, een pyl op ''n slag.



Junior seuns Bulls Eye (5-7 jaar)

1 Zander Els (Carpe Diem), 2 Christiaan Huisamen (Elnatan), 3 M.C. de Jager (Walvisbaai)

Senior seuns Bulls Eye (10-11 jaar)

1 Rassie van Zyl (Windhoek Gimnasium), 2 Lukas Els (Carpe Diem),

3 Nico Jacobs (St Paul''s College)

Junior meisies Bulls Eye (9-10 jaar)

1 Mia Delport (Gobabis Gymnasium), 2 Isabel Louw (Gobabis Gymnasium), 3 Alana Adonis (St Paul''s College)

Senior meisies Bulls Eye

1 Dominique Bekker (WBPHS),

2 Melany Erasmus (Berg-Op),

3 Yolande Lubbe (Elnatan)

Seuns 2D

1 Johann van Zyl (Windhoek Gimnasium), 2 Johann Lewis (Elnatan),

3 Pieter Hough (WBPHS)

Meisies 2D

1 Alana Adonis (St Paul''s College),

2 Mia Delport (Gobabis Gimnasium), 3 Melany Erasmus (Berg-Op)

Beste seuns Bulls Eye en 2D

1 Rassie van Zyl (Windhoek Gimnasium), 2 Lukas Els (Carpe Diem),

3 Johann Lewis (Elnatan)

Beste meisies Bulls Eye en 2D

1 Dominique Bekker (WBPHS),

2 Mia Delport (Gobabis Gimnasium), 3 Melany Erasmus (Berg-Op)

Beste boogskutter in graad 4

1 Dylan Steenkamp (WBPHS),

2 Mienke Delport (Gobabis Gimnasium), 3 Wolfgang Nitz Male (WBPHS)

Beste boogskutter in graad 7

1 Pieter Hough (WBPHS), 2 M.C. de Jager (WBPHS), 3 Hennie Nell (Elnatan)

Beste boogskutter in graad 11

1 Lukas Els (Carpe Diem), 2 Nico Jacobs (St Paul''s College), 3 Beuli Opperman (Gobabis Gimnasium)

Beste vordering vir die dag

1 Cruesiro Garubeb (Community Hope), 2 Andila Jaarsak (Community Hope), 3 Michael Marais (Berg-Op)

Naaste aan die Namibiese rekord van 293

1 Rassie van Zyl (Windhoek Gimnasium) 294

Laagste tellings in 2D en Bulls eye

Junior seuns: Hendrik Viljoen (WBPHS)

Senior seuns: Conrad van der Merwe (WBPHS)

Junior meisies: Wendy Oosthuizen (Gobabis Gimnasium)

Senior meisies: Danelle de Waal (Gobabis Gimnasium)

Beste junior span: 1 Elnatan III, 2 St Pauls I. 3 CHS I.

Beste senior span: 1 Carpe Diem, 2 Green Blades, 3 The Green Arrows.

Beste presterende skool: 1 Carpe Diem 537 punte, 2 Windhoek Gym 529.8 punte, 3 St Georges 514 punte.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!