Van Walvis tot wêreldklas animasieregisseur

Twéé van die films waaraan die gebore Walvisbaaier gewerk het, was vir die Golden Globe-toekenning vir beste animasiefilm benoem, insluitend die wenfliek.
Kristien Kruger
Kristien Kruger – Die Namibies gebore Reginald Amukoshi Emvula was een van die regisseurs van die animasiefilm Encanto wat Maandagoggend die Golden Globe-toekenning vir die beste
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer