Van Zyl op dreef in wedvlugte
Die Windhoek Resiesduifklub het die afgelope naweek ’n wedvlug oor 505 kilometer vanaf Narubis gehou.
Marius van Zyl se wenduif in die ope afdeling het ’n gemiddelde spoed van 1 485 meter per minuut gehandhaaf. Die jaaroud afdeling se wenner was ook van Marius van Zyl, met ’n gemiddelde snelheid was 1 541 m/minuut.
Die toptien plekke vanaf Narubis is soos volg behaal:
JAAROUD AFDELING:
M&B van Zyl I: 1, 3, 4.
M&B van Zyl II: 2.
Jan Balt: 5, 6, 7, 8.
Gert Engelbrecht: 9, 10.
OPE AFDELING:
M&B van Zyl I: 1.
PW Riverfoods: 2, 3, 4, 5, 8.
Manny Taljaard: 6.
Visser van Heerden II: 7, 9.
Hennie Maré: 10.
• Die vorige naweek se wedvlug is vanaf Seeheim (475 km) gehou.
Marius van Zyl se wenduif in die ope afdeling het ’n gemiddelde spoed van 1 402 meter per minuut gehandhaaf. Die jaaroud afdeling se wenner het ook aan Van Zyl behoort (gemiddelde snelheid 1 428 m/minuut).
Die plekke vanaf Seeheim is soos volg behaal:
JAAROUD AFDELING:
M&B van Zyl I: 1, 9.
PW Riverfoods: 2, 3, 4, 10.
Jan Balt: 5, 6, 7, 8.
OPE AFDELING:
M&B van Zyl II: 1.
M&B van Zyl I: 2, 6, 7.
Manny Taljaard: 3, 4, 5.
PW Riverfoods: 8, 9.
Jan Balt: 10.
Die klub se volgende wedvlug is komende Saterdag vanaf Keetmanshoop (454 km). Belangstellendes is welkom om op die webblad www.wrdknam.com op die hoogte van die klub se bedrywighede te bly.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie