Van Zyl, Stoop se naweek
Resiesduiwe
Die Windhoek Resiesduifklub het die afgelope naweek ’n wedvlug oor 673 kilometer vanaf Noordoewer gehou.
Marius van Zyl se wenduif in die ope 1 afdeling het ’n gemiddelde spoed van 1147 meter per minuut gehandhaaf. Die Ope 2 wedvlug se wenner, Leon Stoop, se gemiddelde snelheid was 1148 m/minuut.
Die plekke vanaf Noordoewer is soos volg behaal:
OPE 1 AFDELING:
M&B van Zyl I: 1, 4, 7, 10;
PW Riverfoods: 2.
Dieter Lucks: 3, 5, 6.
Leon Stoop I: 8.
Hennie Maré: 9.
OPE 2 AFDELING:
Leon Stoop I: 1, 5, 6.
M&B van Zyl I: 2, 3, 10.
Dieter Lucks: 4, 9.
Hennie Maré: 7, 8.
Die klub se volgende wedvlug is môre vanaf Ariamsvlei (673 km). Belangstellendes is welkom om op die webblad www.wrdknam.com op die hoogte van die klub se bedrywighede te bly.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie