VANDAG OP KLETSKOMPAS

Dani Booysen
Elke weeksdag regstreeks op Facebook tussen 10:00 en 11:00

Leer onder meer rugbyterme in Japannees en meer . . .



• Vandag se voorblaaie

• Ons gesels met Wouter Taljaard, Lloyd Zandberg en Yochanaan Coetzee oor hul rugbyreis na Japan

• Die naweek se sportuitslae



Kyk wie die vierde Wêreldbeker-rugbybal, geteken deur die Namibiese span, met hul skenking aan die Amos Meerkat-projek vir kleuterskole opgeraap het.

Kommentaar

Republikein 2025-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer