VANDAG OP KLETSKOMPAS

Dani Booysen
Elke weeksdag regstreeks op ­Facebook tussen 10:00 en 11:00



• Vandag se voorblaaie

• Ons span berig uit Kamaisji, Japan.

• Ronel Peters vertel van haar en haar man se babaskuiling, God se Asem.

• Die naweek se sportnuus



Môre gesels ons met Standard Bank oor hul lysting op die Namibiese aandelebeurs.

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer