VANDAG OP KLETSKOMPAS
VANDAG OP KLETSKOMPAS

VANDAG OP KLETSKOMPAS

Dani Booysen
Elke weeksdag regstreeks op Facebook tussen 10:00 en 11:00



• Vandag se voorblaaie

• Kollig: Ons gesels met die bekende dirigent Fanie Dorfling, Namibië se eerste verteenwoordiger op die Wêreldraad vir Kore.



Kyk om 18:00 op Facebook na ­Namibia Media Holdings se onderhoud met mnr. Ignatius Shixwameni, die All People's Party (APP) se kandidaat vir die presidensiële verkiesing.

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer