Varkgriep slaan toe
Denver Kisting - Die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste, dr. Bernard Haufiku, het pas aan Republikein bevestig dat varkgriep in Namibië uitgebreek het.
Volgens hom is vyf mense reeds met dié siekte gediagnoseer.
Lees meer in môre se koerant.
Volgens hom is vyf mense reeds met dié siekte gediagnoseer.
Lees meer in môre se koerant.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie