Vaselinetjie: Die Fliek
Vaselinetjie: Die Fliek

Vaselinetjie: Die Fliek

Lloyd Zandberg
Die plakkaat van die rolprentweergawe van die boek Vaselinetjie is pas uitgereik.

Die verfilmde weergawe van Anoeschka von Meck se wegholtreffer was onder regie van Corne van Rooyen van Hollywood in my huis-faam en hy het ook die draaiboek geskryf.

Die Matie-student Marguerite van Eeden vertolk die rol van Helena Bosman wat, totdat sy 10 jaar oud was, by haar ouma en oupa in Noord-Kaap gewoon het, waarna sy deur die welsyn na ’n kosskool in Gauteng en toe na ’n weeshuis gestuur is. Hier ontmoet sy vir Texan Kirby.

Dit is Van Eeden se eerste rol in ’n fliek. Ander akteurs in die fliek is Shaleen Surtie-Richards en Royston Stoffels as Helena se oupa en ouma.

Vaselinetjie sal later vanjaar in teaters landwyd begin draai.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!