Veilige bloed vir almal
Veilige bloed vir almal

Veilige bloed vir almal

Henriette Lamprecht
Op 14 Junie val die fokus jaarliks wêreldwyd en in Namibië op bloedskenkers. Vanjaar se tema is bloedskenk en universele toegang tot veilige bloedskenk as 'n stap nader aan die bereiking van universele gesondheidsdekking. Die Namibiese Bloedoortappingsdiens se logo “Veilige bloed vir almal” skep bewusmaking van die universele behoefte aan veilige bloed in die verskaffing van gesondheidsorg en die noodsaaklike rol wat vrywillige skenkings speel om universele gesondheidsdekking 'n werklikheid te maak.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!