Veiligheid gewaarborg
Veiligheid gewaarborg

Veiligheid gewaarborg

Tanja Bause
Oudergewoonte sal besoekers weer die Namibië Tourisme Ekspo en Motorskou in veiligheid kan besoek. Die Windhoek stadspolisie, die Namibiese polisie (Nampol) en Namibia Protection Services (NPS) is reeds vanaf vandag wanneer die skou vir handelaars open tot Saterdag wanneer dit sluit, sterk verteenwoordig. Voor van links is mee. Maggy Mbako van Namibia Media Holdings (NMH), mnr. Leon Bock van NPS en Michelle le Roux van NMH. Agter is sersant Job Cleofas van Nampol, mnr. Jacques Lombard van NPS, adjunkkommissaris Willem Steenkamp van Nampol en superintendent Willem Karuuombe van die stadspolisie. Foto Dirk Heinrich

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!