Veiligheidswag gevonnis vir moord op sy vrou
Veiligheidswag gevonnis vir moord op sy vrou

Veiligheidswag gevonnis vir moord op sy vrou

Henriette Lamprecht
’n Veiligheidswag van Blouwes in die Keetmanshoop-distrik is tot effektief 27 jaar tronkstraf gevonnis vir die mesdood van sy vrou Sophia Lucia Jacobs (41) in Junie 2014. Johannes Jacobs (44) is op 16 Februarie vanjaar skuldig bevind aan ’n klag van moord met die direkte opset om iemand dood te maak. Die saak is hanteer in terme van die bepalinge van die wet vir die bekamping van huishoudelike geweld wat lang tronkstraf verseker. Jacobs het sy vrou 12 keer in die bors en rug met ’n mes gesteek. Getuienis wat in die hof gelewer is, het gewys Sophia is uit wraak doodgesteek, omdat sy die huis wat sy en Jacobs gedeel het, verlaat en na bewering ’n verhouding met ’n ander man begin het. - Nampa

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!