Veilings vir November 2020
Veilings vir November 2020

Veilings vir November 2020

Ronelle Rademeyer
3 November

· Agra se veilings by Mariental, Rehoboth (grootvee).

· NLA se veiling by Vandeventer.

4 November

· WLA se grootveeveiling by Gobabis.

· Veiling van Western-ryperde in Windhoek, aangebied deur Agra.

· Agra se veilings by Grootfontein, Karasburg (grootvee).

· Karoo-Ochse se veiling by Nina.

5 November

· WLA se grootveeveiling by Windhoek.

· Agra se grootveeveiling by Mariental.

· Blaauwberg se veiling by Otjiwarongo.

· PVW & D Buys se kleinveeproduksieveiling bu Namboer in Windhoek.

· Karoo-Ochse se veiling by Ondorombapa.

6 November

· Northern Select-veiling by Grootfontein, aangebied deur Agra.

· Agra se veilings by Gobabis, Otjiwarongo (kleinvee).

· Blaauwberg se veiling by Otavi.

· NLA se groot- en kleinveeveiling by Mariental.

10 November

· WLA se grootveeveiling by Rehoboth.

· Karoo-Ochse se veiling by Otjinene.

11 November

· WLA se grootveeveiling by Nomtsas.

· Agra se veiling by Stampriet.

· Blaauwberg se veiling by Grootfontein.

· NLA se grootveeveiling by Mariental.

12 November

· Agra se veiling by Keetmanshoop (grootvee), Otjiwarongo, Windhoek.

· NLA se veiling by Leonardville.

13 November

· WLA se grootveeveiling by Gobabis.

· Marloben Meatmasters se veiling by NLA op Stampriet.

17 November

· Agra se veiling by Rehoboth (kleinvee).

· Blaauwberg se veiling by Outjo.

· NLA se veiling by Blumfelde.

· Karoo-Ochse se veiling by Ondorombapa.

18 November

· Agra se veilings by Aranos, Aub en Grootfontein.

· NLA se veiling by Koës.

19 November

· WLA se grootveeveiling by Windhoek.

· Agra se veiling by Helmeringhausen.

· Blaauwberg se veiling by Otjiwarongo.

· NLA se veiling by Keetmanshoop.

20 November

· Agra se veiling by Mariental, Otavi.

· WCBC-beesveiling by Namboer in Windhoek.

· NLA se veiling by Gochas/Haruchas.

· Karoo-Ochse se veiling by Gobabis.

24 November

· WLA se kleinveeveiling by Rehoboth.

· Agra se veiling by Otavi.

· NLA se veiling by Monica.

· Karoo-Ochse se veiling by Otjinene.

25 November

· WLA se grootveeveiling by Hochfeld.

· Agra se veilings by Karasburg, Okahandja.

· Blaauwberg se veiling by Grootfontein.

· NLA se veiling by Aranos.

26 November

· Agra se veilings by Keetmanshoop, Otjiwarongo, Windhoek.

· Dirkie Coetzee se kleinveeproduksieveiling by Namboer in Windhoek.

· Karoo-Ochse se veiling by Witvlei.

27 November

· Noordelike bulveiling by Grootfontein, aangebied deur Agra.

· Agra se veiling by Gobabis.

· Blaauwberg se veiling by Wilhelmstal.

· NLA se groot- en kleinveeveiling by Mariental.

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer