Verantwoordelike toerisme seëvier
Die wenners van die Verantwoordelike Toerisme-toekennings van tourismus namibia is by die Nedbank Harambee Village by die Namibië Toerisme Ekspo (NTE) bekendgemaak.
In die kategorie vir verblyfinstansies het Nkasa Lupala Tented Lodge met die louere weggeloop en in die kategorie vir toeroperateurs het Tourvest/Sense of Africa gewen.
Agter is Alex Micheletti en voor links is Simone Micheletti van Nkasa Lupala. Voor regs is Guido Röschlau van Tourvest/Sense of Africa. Foto Tanja Bause.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie