Verbrande meisie moontlik doodgeslaan
Die meisie wie se verbrande oorskot die afgelope naweek in 'n vullisdrom gevind is, is moontlik oor 'n lang tydperk mishandel.
Denver Kisting In dié stadium ondersoek die Namibiese polisie geen verband tussen moetierituele en die afgelope naweek se moord op 'n negejarige meisie, Akundaishe Natalie Chipomh
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie