Vergeet van laer belasting, sê Calle
Die regering se konsolidasie van sy besteding, veral in 2018, het moontlik die land van ’n finansiële ineenstorting gered, meen die finansminister.
Denver Kisting – Namibiese belastingbetalers kan maar taksverligting op hul mae skryf.Daar is ook geen manier wat die regering elders vir nog geld bakhand sal gaan staan nie.Soos
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie