Verkiesingkommissie bedank nu00e1 betogings
Verkiesingkommissie bedank nu00e1 betogings

Verkiesingkommissie bedank ná betogings

Kenia
Estelle de Bruyn
Die kommissarisse van Kenia se verkiesingskommissie het Woensdag bedank as deel van ’n ooreenkoms met opposisiepartye, wat vroeër vanjaar gewelddadige betogings in die land teen die kiesstelstelsel gelei het.

Die aankondiging dat al tien lede van die onafhanklike verkiesings- en afbakeningskommissie bedank het, is in ’n verklaring deur die Keniaanse regering aangekondig.

Ondertussen berig AFP dat ses mense in die noordooste van Kenia gisteroggend deur vermeende al-Sjabaab militante vermoor is. Die aanval het in die dorp Mandera plaasgevind en ’n omheinde residensiële gebou geteiken waar hoofsaaklik nie-etniese Somali’s en nie-Moslems tuisgaan.

-Nampa/Reuters

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!