Verkope in motorhandel: Brandstof gee al die woema
Verkope in motorhandel: Brandstof gee al die woema

Verkope in motorhandel: Brandstof gee al die woema

Verkope in die motorhandel was in November slegs R228 miljoen meer as in Oktober, wat ’n skamele groeikoers van 0,3% op ’n maandgrondslag verteenwoordig. Dit is volgens Statistieke Suid-Afrika (SSA) se jongste voorlopige verslag oor die motorhandel, ’n maandelikse opname wat ’n goeie aanduiding van die stand van die ekonomie gee. Ses kategorieë word gemeet: die verkope van nuwe voertuie, die verkope van gebruikte voertuie, die inkomste van werkwinkels, die verkope van bykomstighede, brandstofverkope en die verkope in geriefswinkels. Hiervan het net twee kategorieë op ’n jaargrondslag – dus teenoor November 2017 – gegroei: brandstofverkope (+20,8%) en die verkope in geriefswinkels (+2,2%). Op ’n jaargrondslag het die verkope in die motorhandel in geheel in November met 3,5% gegroei. ‘n Werker inspekteer ‘n splinternuwe Volkswagen Polo in die Volkswagen-fabriek in Uitenhage. Foto Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!