Verkragter kry opgeskorte vonnis, staat appelleer
’n Man is vier jaar gelede daaraan skuldig bevind dat hy ‘n vrou met geweld naby ’n veepos in die Opuwo-distrik aangerand en verkrag het.
Jana-Mari SmithDie aanklaer-generaal se kantoor in Oshakati wil appelleer teen ’n vonnis waarin ’n man wat vier jaar gelede aan verkragting en ernstige aanranding skuldig bevin
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie