Verkwisters moet boet
Namibiërs verwelkom die ondersoek wat gelas is na die installering van ‘n hysbak by ‘n staatsgastehuis waar die voormalige visepresident tuisgaan – nadat die opknappingswerk glo verbied is.
Die koste vir die belastingbetaler is N$1 miljoen. Nie ‘n reusebedrag nie, maar baie belangrike beginsels oor goeie bestuur, besuiniging en verantwoording is ter sprake.
President Hage Geingob doen hiermee van sy kernbelofte aan die nasie gestand – ondernemings waaroor burgers reeds meer baie optrede in sy ampstermyn wou gesien het.
Oortreders moet aan die kaak gestel word, en boet.
Met respek aan die onwel dr. Nickey Iyambo was daar beslis ander maniere om sy verblyf te vergemaklik.
Verlede week het ook aan die lig gekom ‘n tenderaar sal N$2,4 miljoen ontvang om die ou hotel op Okahandja te sloop. Volgens alle aanduidings nog ‘n voorbeeld van verkwisting.
Buiten vir ‘n ondersoek deur die Teenkorrupsie Kommissie (ACC) is ‘n ministeriële speurtog na die voorval ook onderneem. Dalk gaan selfs die klaer by die ACC nie skotvry daarvan afkom nie?
Soos al tevore gebeur het, mag die twee sake nie weer in die doofpot beland nie.
Republikein sê weer dat ‘n derde kwessie waar verkwisting moontlik kon geskied het tot voordeel van sekere partye, naamlik werk ten bedrae van N$43 miljoen aan oudpresident Sam Nujoma se huis in Windhoek, volgens dieselfde beginsel van deursigtigheid hanteer moet word. Om dié saak as “afgehandel” te beskou, skep meer vrae as antwoorde.
So sê ander
13 April 2019
A deeply precarious moment for Sudan
In the past three days, Sudan has seen more upheaval than it has in years.
Hours after longstanding president Omar Al Bashir was ousted in a military coup, his successor, defence minister Awad Ibn Auf, also stepped downafter just 30 hours in power, leading protesters to chant: “We toppled two presidents in two days”.
A formidable task now lies ahead of Lt Gen Abdel Fattah Al Burhan, who was sworn in yesterday. He faces the challenge of uniting a fractious country crippled by economic crisis, where poverty is rife and the cost of basic commodities has soared.
The downfall of Mr Al Bashir has brought optimism for change but this is still a precarious moment. In the two-year transition period under a military council ahead of elections, there is the threat of a descent into chaos.
Sudan now stands on the cusp of real change. Its leaders and people must seize the momentum to usher in a peaceful transition in which the voices of the Sudanese are heard, particularly the younger generation, who make up the majority of the 43 million-strong population.
Lt Gen Al Burhan has made a promising start. The military council must now uphold its promise to be “protectors of the demands of the people”.
• THE NATIONAL

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie