Verloorder wil uitslag van verkiesing uitdaag

Sierra Leone
NAMPA
Die kandidaat wat aan die ­verloorkant van Sierra Leone se presidentsverkiesing was, Samura Kamara, sê die stemmery het met bedrog gepaard gegaan en dat hy die uitslag gaan uitdaag.

Die opposisiekandidaat en voormalige militêre junta-leier, Maada Bio, is laat Woensdag as die wenner met 51,81% van die stemme verklaar.

Hy is enkele ure later as president ingehuldig.

“Die uitslag weerspieël nie die kommer wat uitgespreek is oor ­stembusse wat volgestop is, dubbele stemmery en bedrieglike kieser­registers nie,” het Kamara in 'n boodskap op TV gesê.

“Ons daag die uitslae uit en sal die gepaste regstappe doen om die saak reg te stel en die uitslag om te keer,” het hy bygevoeg. - Nampa/AFP

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!