Vermeende dwelmbaas loop sy rieme styf
Die Namibiese polisie en die Windhoek-stadspolisie het Vrydagaand by ’n padblokkade in Otjomuise ’n vermeende dwelmbaas vasgetrek.
Volgens die stadspolisie se sosialemediaplatforms was die verdagte agter die stuur van ’n luukse Mercedes Benz-sedanvoertuig toe hy afgetrek is.
Die dagga was glo in plastieksakke toegedraai. Die polisieondersoek duur voort terwyl die verdagte agter tralies bly.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie