Vermeende geldwassers kry borgtog

Die drie mans wat die minister van finansies na bewering verliese van N$3,5 miljard besorg het, is gister borgtog toegestaan.
Jacqueline Louw
Jacqueline Louw - Landdros Venatius Alweendo het gister in die guns van mnre. Laurentius Julius, Tao Huizhong en Huang Jinrong beslis in hul aansoek om borgtog in ’n saak wat bet
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer