Vermiste seun hele nag in toilet
Vermiste seun hele nag in toilet

Vermiste seun hele nag in toilet

Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer - ’n Gesiggestremde seun (13) het Dinsdagnag in die seunstoilette by die Skool vir Gesiggestremdes in Khomasdal deurgebring.

Dít nadat skoonmakers hom ná skool per ongeluk daar toegesluit het.

Intussen het Thomas Moses se bekommerde familie wyd en syd na hom gesoek toe die skool uitkom en hy nêrens gevind kon word nie.

Die soektog is ook na die sosiale media uitgebrei, met baie Windhoekers wat die plasing oor die vermiste seun gedeel het.

Sy ouer suster, wat nie haar naam genoem wil hê nie, sê die familie is baie verlig dat hy ongedeerd gevind is.

“Dit gaan goed met Thomas,” het sy gesê.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!