Vermiste seuntjie gevind
Vermiste seuntjie gevind

Vermiste seuntjie gevind

Ronelle Rademeyer
Die polisie het gister (Woensdag) die 2-jarige seuntjie wat verlede week op Swakopmund vermis geraak het, gevind.
Twee mense is vir vermeende ontvoering in hegtenis geneem.
Nampa berig Miguel Ndakula Hinaunye Aluvilue is op Outapi in die Omusatistreek by sy vermeende ontvoerders, 'n vrou in haar twintigs en haar kêrel, gevind.
Die vrou was na bewering vroeër met die seuntjie se moeder bevriend.
Hoofinsp. Erastus Iikuyu het aan Nampa bevestig dat die vrou en haar kêrel op Outapi in aanhouding is. Dit is nie bekend wanneer hulle in die hof sal verskyn nie.
-Nampa

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!