Vermoorde Jamal Khashoggi deur EFN gedenk
Vryheid van spraak en joernaliste se rol om deursigtige, demokratiese samelewings te waarborg, word binnekort in Windhoek gedenk.
Ronelle Rademeyer - Op 3 Oktober vanjaar, een jaar en een dag ná die Saoedi-Arabiese joernalis Jamal Khashoggi in dié land se konsulaat in Istanboel, Turkye, vermoor is, word hy
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie