Vermoorde kinders begrawe
Vermoorde kinders begrawe

Vermoorde kinders begrawe

Sanet de Waal
Die twee kinders wat na bewering deur die vervreemde vrou van die Namibiese handelsattaché in Ethiopië vermoor is, is gister in die Onankali-begraafplaas naby Omuthiya ter ruste gelê. Me. Kristofina Amutenya (33) het glo haar twee kinders, die negejarige Jenay en Jane Haufiku (3), in die Ethiopiese woning van hul pa, mnr. Petrus Haufiku, vermoor. Die kinders se liggame is Saterdag na Namibië gerepatrieer. Op die foto sit Haufiku blomme op die graf van sy twee kinders neer. Hy word deur familielede ondersteun. Foto Tuyeimo Haidula

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!