Vertel my jou storie
Vertel my jou storie

Vertel my jou storie

Lloyd Zandberg
Ruda Landman het geen bekendstelling nodig nie – sy was jare lank mede-anker van Carte Blanche en het onder meer VeranderDinge op kykNET aangebied. En dís presies waaroor Tell Me Your Story gaan: oor verandering en presies hóé verandering en keuses mense raak wat op die stoel voor Landman verskyn het.

Hier verpak sy onderhoude met mense soos John Kani, Ferial Haffajee, Pieter-Dirk Uys, Katlego Maboe, Gugu Zulu, Zapiro, Arno Carstens en Marc Lottering. - Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2025-04-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer