Veteraanpolitikus Kosie Pretorius oorlede
Veteraanpolitikus Kosie Pretorius oorlede

Veteraanpolitikus Kosie Pretorius oorlede

Jo-Mare Duddy Booysen
Kosie Pretorius, ‘n voormalige lid van Namibië se Nasionale Vergadering en die Grondwetskrywende Vergadering, is vanoggend ná ‘n lang siekbed op Walvisbaai oorlede.
Hy sou op 5 September sy 82ste verjaardag gevier het.

Kommentaar

Republikein 2025-02-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer