Veterane vra nóg
‘n Eis – byna 31 jaar ná die bevryding van Namibië – dat Swapo se oorlogsveterane in strategiese besluitnemingsposisies en op direksies aangestel moet word, spreek boekdele oor struwelings wat die regerende party sukkel om te oorkom.
As ons leiers nie bo sulke kwessies kan uitstyg nie, kan ons land ook nie. Tot die nadeel van versoening en vooruitgang.
Die Namibiese Vereniging van Veterane uit die Vryheidstryd, die NNLVA, voer aan die eis is met pres. Hage Geingob bespreek. Of die staatshoof die eis as “redelik” bestempel het, en of sy diplomatiese antwoord eerder was dat hy net redelike versoeke kan oorweeg, is nie heeltemal duidelik nie.
Die rol wat die generasiegaping en oorlogsgetuigskrifte in Swapo se voortgesette binnegevegte speel, is geen geheim nie.
Veterane wys duidelik die vinger na voortvarende jong lede, byvoorbeeld vir Fishrot. Hulle wil glo orde en dissipline herstel, maar, met respek, hoe gepas en bruikbaar is militêre kwalifikasies en ballingsgrade, waarvan sommige dalk vir jare nie benut en ontwikkel is nie? Dit is beslis nie net die nuwe geslag wat korrupsie pleeg nie.
Baie belangrik: Niemand minag opofferings vir ons land nie.
Die regering moes dikwels, etlike jare ná 1990, voordele vir die veterane (ander bly uitgesluit) aanpas wanneer die onweerswolke saamgepak het. Baie voel die groep is reeds genoegsaam, en selfs uitermate bevoordeel.
Die NNLVA het in onlangse tye al talle meer uitdagende uitsprake gemaak; praatjies van, en oor oorlog wat Namibië nie vooruit gaan help nie.
So sê ander
7 Maart 2021
Time is of the essence on vaccines
This week, South Africa marked a full year of living under the dense cloud of Covid-19.
And as we continue to observe a decline in cases after a second wave, the threat of this vicious virus rearing its ugly head in another rampant and deadly surge is ever-present.
But it isn’t all doom and gloom – the country is also close to reaching a milestone of vaccinating 100 000 healthcare workers.
However, there remains the ghost of a vaccination strategy past, whose future is still contentious.
On February 1, a consignment of 1 million Oxford-AstraZeneca vaccine doses landed on our shores. Another 500 000 would soon follow.
However, no sooner had the doses arrived than results from clinical studies revealed that the vaccine had no significant efficacy against the 501Y.V2 variant of the virus. The jury was out on what the vaccine’s effect would be on severe illness, with some expert advisers arguing that it could still be used in high-risk individuals.
So what to do with vaccines lying in cold storage a month after they arrived, bought at a hefty cost of R75 million?
This week, Health Minister Zweli Mkhize said 1 million doses would be going to the African Union to be distributed to countries that had expressed an interest in buying them “at the same cost we bought” them for. However, legal teams are yet to finalise the transfer agreements.
The rest of the doses? Mkhize said government was awaiting “clear guidance on how to use them from our scientists”.
The vaccines come with an April 30 expiry date, so time is certainly of the essence.
• CITY PRESS

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie