Video
Wenk: Wanneer jy video neem, hou die selfoon plat (horisontaal) eerder as regop (vertikaal) sodat jou video in filmformaat is soos op 'n TV-skerm. Dit laat meer ruimte om vas te vang wat links en regs in die toneel gebeur. Dit maak dit ook vir ons makliker om video te redigeer in die programme wat ons gebruik.
Soos menings, briewe en foto's kan jy jou video's oor nuuswaardige gebeure met WhatsApp aan ons stuur by die nommer 0811 7000 10. Onthou om altyd die fotograaf se naam en van en soveel as moontlik besonderhede te verstrek.
Lesers was gaande oor die kort videogreep van die Omarururivier wat ons Woensdag op ons Facebook-blad gedeel het. Dit was die sterkte vloed in dié rivier in sowat 'n dekade. Teen gisteroggend het die inskrywing reeds byna 75 000 mense bereik. Die video was toe meer as 21 000 keer gekyk en het bykans 2 500 reaksies uitgelok. Meer as 17 000 persone het die inskrywing oopgemaak.
Van die reaksie:
Dis mos nou mooi. Omdeldam, hier kom ons. – Willie Greeff
Omdat ons aanhoudend op ons knieë bly en bid vir reën. God is groot!!! – Francina van der Merwe
Ag ek is so happy! My hart is so opgewonde. Such a blessing! – Alet Jonker
Jesus is Koning. - Kitta Roux Shanjengange
Wat 'n pragtige prentjie. – Cornelia Pretorius
Dankie Here!! U het Ons gebede verhoor!! Dankie, dankie, dankie. – Ria von Seydlitz
Amen! Thank You Lord. – Carol Lynn Oberg
Wens dit was 'n rivier wat afloop Kaap toe . . . – Irma Uys
So ken ek hom 50 jaar gelede. – Amanda Fest-Visser
Wow!! – Kariena Smit
Harvest the water people, soon it will disappear. – Joe Ashipala
Teen sy wal in Omaruru gebly. Ek's bly vir Nam. – Brigitte Brink

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie