Videoseminaar fokus op heksery
Videoseminaar fokus op heksery

Videoseminaar fokus op heksery

Henriette Lamprecht
Wanopvattings oor die oorsake van openbare gesondheidskwessies soos demensie, geestesongesteldhede en outisme word dikwels deur die geloof in heksery of toordery aangeblaas. Berrie Holtzhausen van AlzheimersDementiaNamibia is môre (Woensdag) een van ’n paar sprekers wat dit onder die loep neem in die videoseminaar Public Health and Witchcraft Believes wat van 10:00 tot 14:00 plaasvind. Belangstellendes kan registreer by [email protected].

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!