Vier ontvoerders spring tronkstraf vry
Erwin Leuschner op Swakopmund - Vier Walvisbaai-inwoners, Logan Pretorius (30) en sy verloofde Sandra Riobo (22), Ashley Andre January (25) en Curven Nathan Vries (26), wat drie tienerseuns vyf jaar gelede ontvoer, teen hul wil vir ure aangehou en hulle aangerand het, is vandag in die Swakopmundse streekshof tot 'n boete van N$13 000 elk, asook 'n opgeskorte vonnis, gevonnis.
Foto Erwin Leuschner
Foto Erwin Leuschner
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie