Vier sterftes, 59 nuwe gevalle
Vier sterftes, 59 nuwe gevalle

Vier sterftes, 59 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Die totale getal Covid-sterftes styg met vier tot 3 967. Een was 'n tuissterfte. Gister is 59 nuwe gevalle aangeteken, 'n positiwiteitskoers van 7,8%. Die nuwe gevalle sluit ses leerlinge, vier studente, drie onderwysers en een gesondheidswerker in. Die aktiewe gevalle staan tans op 8 187 waarvan 124 in die hospitaal en 12 in die ICU is. Tot op hede het 421 211 mense 'n eerste dosis entstof ontvang, terwyl 358 902 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 93,5%.

Kommentaar

Republikein 2024-11-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 32° Rundu: 19° | 36° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 23° | 36° Tsumeb: 22° | 34° Otjiwarongo: 21° | 33° Omaruru: 20° | 35° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 14° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 23° | 34° Mariental: 20° | 36° Keetmanshoop: 13° | 32° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 23° Ariamsvlei: 14° | 32° Oranjemund: 14° | 20° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 18° | 28° Mbabane: 18° | 35° Maseru: 16° | 30° Antananarivo: 17° | 28° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 22° | 38° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 19° Durban: 21° | 27° Johannesburg: 19° | 32° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 19° | 32° Harare: 19° | 30° #REF! #REF!