Vier uitstallers wen goud

Dani Booysen
Aan die 180 uitstallers by vanjaar se Namibië Toerisme Ekspo en Nedbank Motorskou is vier goue toekennings, 12 silwer toekennings en 48 brons toekennings gemaak.
Die vier uitstallers met goue status is SABMiller Namibia, Gondwana Collection, Erongo Mountain Winery en Pernod Ricard.
Silwer toekennings: Namibia Breweries, Scottish Leader, die Vleisraad, Shoprite/Checkers, 3 Ships, Bains, Durbanville Hills, Cymot, The Belgian Choclatique, Venture Publications, Amarula, Nedbank Namibia
Die ekspo, wat by die Windhoek skougronde plaasvind, is vandag en môre oop vanaf 14:00. Die hekke sluit om 20:00 en die sale op die perseel om 22:00. Die Watergat is oop tot 24:00.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!