Vierde u2018renosterstroperu2019 van Gobabis-saak vas
Vierde u2018renosterstroperu2019 van Gobabis-saak vas

Vierde ‘renosterstroper’ van Gobabis-saak vas

Francoise Steynberg
Die vierde vermeende renosterstroper in die Gobabis-saak, mnr. Hamukoto Kanana Erastus, is ook in hegtenis geneem.

Dit volg ná die karkas van ‘n ver dragtige witrenosterkoei op Vrydag 4 April op ‘n lodge in die Gobabis-distrik gevind is. Met behulp van boere, spoorsnyers en die K9-teenstropingsenheid is drie verdagtes, mnre. mnre. Zondundi Tjipuiko, Frederik Hamukoto en Tjimbaka Mbatiminua, by ’n padblokkade buite Gobabis in hegtenis geneem. In hul besit was glo ’n jaggeweer en 22 patrone.

Erastus is op Dinsdag 6 April in hegtenis geneem.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!