Vigsverwante demensie bekyk

'n Amerikaanse neurowetenskaplike sê MIV-demensie is algemener as alzheimers in lande soos Namibië en Suid-Afrika.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht Namibië is die eerste land in Afrika wat nou saam met 'n laboratorium in Amerika werk om 'n databasis vir demensie in die land saam te stel, en om veral die v
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer